Jaarboeke

Metodiek van Tale 330


 
Modulekode JLL 330
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Hierdie metodiekkursus weerspieël die beginsels en praktyke van die onderrig en leer van tale met spesifieke verwysing na Afrikaans as adissionele taal. Die teoretiese grondslag verstewig die student se insig en begrip ten opsigte van taalontwikkeling, sowel as die vermoë om optimale leergeleenthede in al die fases te kan beplan en te ontwerp
Modulekrediete 6.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Departement Geesteswetenskaplike Opvoedkunde
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences